Jaarboeke

Opvoedkundige sielkundige psigometrika 700


 
Modulekode OSP 700
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Ekosistemiese, bategebaseerde benadering tot psigometriese assessering. Psigometriese assessering van kognitiewe, emosionele en sosiale funksionering. Teoretiese en kontekstuele kennis van psigometrika en psigometriese toetsing. Toepassingservaring in psigometriese assessering. Verantwoordelike gebruik van klassifisering en etikettering. Assesseringsparadigmas in kultureel verskillende situasies. Etiese vraagstukke rakende sielkundige assessering binne die konteks van leer en ontwikkeling.
Modulekrediete 24.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Akademiese organisasie Opvoedkundige Sielkunde
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences